Vleisprys

Akkurate veilingspryse vir beter besluite | Accurate auction prices for better decisions

Week: 16/07/26 - 23/07/26

Opmerking | Comment by Chris Derksen:

Opmerking - pryse styg mooi. Ons hoor al van speenkalwers wat vir R58/kg verkoop. Diefstal word 'n baie ernstige probleem.


Alle pryse sluit BTW uit en is per kg, lewendige gewig. | All prices exclude VAT and are quoted per kg, live weight. (Noord Vrystaat / Northern Free State)



vleisprys.co.za


Bees / Cattle
Speenkalwers < 200kg | Weaners < 200kg R/kg 48.90 N/A
Speenkalwers 200-250kg | Weaners 200-250kg R/kg 53.51 N/A
Speenkalwers > 250kg | Weaners > 250kg R/kg 49.49 N/A
A klas | A grade R/kg 36.02 N/A
B klas | B grade R/kg 00.00 N/A
C klas vetkoeie | C grade fat cow R/kg 28.66 N/A
C klas maerkoeie | C grade thin cow R/kg 25.99 N/A
Slagbulle | Slaughter bulls R/kg 30.30 N/A

Skaap / Sheep
Stoorlammers | Feeder lambs R/kg 60.77 N/A
Slaglammers | Slaughter lambs R/kg 50.14 N/A
Stoorskape | Lean ewes R/kg 37.20 N/A
Vetskape | Fat sheep R/kg 39.56 N/A

Bokke / Goats
Lammers | Kids R/kg 76.23 N/A
Bokooi | Ewes R/kg 58.30 N/A


vleisprys.co.za



Alle pryse sluit BTW uit en is per kg, lewendige gewig. | All prices exclude VAT and are quoted per kg, live weight. (Noord Vrystaat / Northern Free State)



© 2020 - 2026 ALLE REGTE VOORBEHOU | ALL RIGHTS RESERVED